• Tel (Kantoor) : 074 937 0891
  • Faks : 086 539 5267

✆ 074 937 0891 (Standaard datatariewe geld) 

Welkom by Lara FM 91.6​

Jou meer musiek,
minder praat stasie.

Lara FM 91.6

is ‘n kommersiele musiek radio stasie met ‘n sterk , Afrikaanse aanslag. Goeie musiek van toeka tot nou vorm die kern van ons programme ,en is vermeng met lekker gesels oor sake van alles en nog wat.

Ons Inhoud

Stuur jou Gister se Grotes liedjie voorstelle vir ons!

Klik hieronder om jou liedjie-voorstel vir ons te stuur en luister dan elke Sondag tussen 10:00 en 13:00 na

Gister se Grotes om te hoor of jou liedjie en boodskap

gespeel word!